Klimaatberaad kom op die regte tydstip vir Afrika

Dit is vandag die tweede dag van die Afrika-klimaatberaad in Kenia se hoofstad, Nairobi. Die beraad ondersoek maniere om die vrystelling van kweekhuisgasse te bekamp terwyl aangepas word by die klimaatskrisis se gevolge en om billike klimaatbefondsing daar te stel. Ademola Ajagbe van die Nature Conservancy sê die beraad vind op ‘n kritieke tyd plaas: