Kwesbaarheidsverslag bekend, bystand word uitgebrei
Die kantoor van die eerste minister het die amptelike verslag bekendgestel oor die bevindinge van vanjaar se Kwesbaarheid-assessering en analise nadat die kabinet die verslag goedgekeur het. Dit volg op ‘n landwye assessering wat van Mei tot Julie landwyd uitgevoer is. Die droogtehulp- en voedselbystand-program sal uitgebrei word na alle geraakte bestaansboere in landelike gebiede in al 14 streke. Die program sal na verwagting die regering 892,4 miljoen Namibiese dollar kos. Die uitvoerende direkteur in die kantoor, I-Ben Nashandi het meer besonderhede…