Outjo Wildsfees se wildsveiling begin om 11:00August 26, 2023

Dit Outjo Wildsfees is in rep en roer met ‘n vrolike feestelike atmosfeer wat by Sophienhof Lodge heers. Die groot hoogtepunt is die gesogte wildveiling wat vanoggend om elf-uur plaasvind. Die veiling sal ter plaatse en aanlyn aangebied word. Afslaer Henno Badenhorst van Agra Veilings het met Yanna Smith van Kosmos 94.1 Nuus gesels…