AfriForum handel eerste fase van rybewys-sage af

AfriForum het sy eerste uitdaging teen die rybewys-hernuwingstydperk van vyf jaar in die Hooggeregshof in Pretoria afgehandel. Dit volg te midde van die regering se rybewys-drukker wat weer gebreek en tot beduidende vertragings gelei het. Die burgerregte-organisasie versoek ‘n verklarende bevel teen die geldigheidsperiode en boetes vir verstrykte rybewyse, en wys op gebreke in verkeerswette. Woordvoerder Ernst van Zyl sê hulle sterk saak ontbloot teenstrydighede in die Nasionale Padverkeerswet: