PetroSA werk aan ommekeerstrategie

PetroSA sê hy werk daaraan om brandstofvoorsieningsprobleme op te los. Die waarnemende uitvoerende hoof, Sandisiwe Ncemane, sê die organisasie het die afgelope 18 maande ook sy leierskap bestendig gekry en sleutel-projekte aangevuur om ‘n volledige ommeswaai te verseker. Sy sê PetroSA se mandaat op die oomblik is om mededingende, doeltreffende energie moontlik te maak en te verskaf en sekerheid oor energievoorsiening te bied: