Motorsport: Sainz sien uit na Hongaarse Grand PrixJuly 22, 2023
Motorsport: Die Formule Een-seisoen word hierdie naweek voortgesit met die Hongaarse Grand Prix. Red Bull het tot dusver die seisoen al tien die wedrenne ingepalm met die Nederlander, Max Verstappen, wat voorloop in die bestuurders-kampioenkap met ‘n voorsprong van 99 punte op sy spanmaat, Sergio Pérez. Die stryd agter Verstappen is egter tot dusver baie mededingend met Aston Martin, Mercedes, Ferrari en McLaren wat almal ʼn plek op die podium kan behaal. Carlos Sainz van Ferrari glo dit maak die wedrenne interessant.
<iframe src="https://iframe.iono.fm/e/1334666" width="100%" height="126" referrerpolicy="origin" frameborder="0"></iframe>