Junior Bokke berei voor die taai stryd teen Ierland

Die Junior Springbokke se afrigter Bafana Nhleko sê hulle verwag kwaai teenstand van Ierland wanneer hulle mekaar Sondag takel  in die halfeindronde van die Wêreldrugby onder 20-kampioenskap. Hulle speel op die Athlone-stadion. Suid-Afrika het Argentinië met 24-16 verslaan om bo-aan Groep C en onder die laaste vier te eindig. Die ander halfeindstryd is tussen Frankryk en Engeland. Nhleko sê Ierland is goed afgerig en hulle vaardighede sal sy spelers op ander maniere as vorige teenstanders uitdaag: