Chinese owerhede vind amper 5t dwelms in 6 maande

Oor die eerste helfte van die jaar het Chinese owerhede beslag gelê op 4,74 metrieke ton dwelms met 528 verdagtes wat in hegtenis geneem is. Die land se Nasionale Immigrasie-administrasie sê dat relevante teen-dwelmoperasies het 192 individuele dwelmhandelaars sowel as 31 oorgrens-sindikate vasgetrek het. Die owerhede het ook beslag gelê op meer as 703 ton materiaal vir dwelmvervaardiging. Hierdie operasies het die oorgrensvervoer van dwelms en relevante materiaal na en van die land effektief aan bande gelê.