Owerhede besoek Limpop na cholera-geval

Limpopo se LUR vir Gesondheid, Phophi Ramathuba, besoek vanoggend die Musina-munisipaliteit in die Vhembe-distrik nadat die eerste cholera-geval in die provinsie aangemeld is. Die 26-jarige Zimbabwiër se siekte is deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare siektes bevestig. Die LUR se woordvoerder, Thilivhali Muavha, sê die departement het ‘n waarnemingspan gestuur en monitor brandpuntgebiede soos die Beitbrug-grenspos om sy reaksie op die uitbreking te versterk: