GirlUp hou uitreik in Omaheke, benodig bystand

GirlUp hou ‘n uitreik in die Omaheke-streek om sanitêredoekies aan behoeftige meisies te skenk. Joy Pohno van GirlUp sê daar sal verskeie kwessies onder die loep kom. Skoolmeisies op die vasteland het groot uitdagings met menstruasie en verloor baie skooldae jaarliks daaroor. GirlUp benodig ook bystand vir skenkings. Pohno gesels met Kosmos 94.1 Nuus.