Limpopo-man swaar gevonnis vir plaasmoorde
Die hoërhof in Limpopo het ‘n 28-jarige man twee lewenslange vonnisse gevangenisstraf opgelê vir die moord op ‘n boer en plaaswerkers van Bela-Bela. Lazarus Justice Mohapi is drie dae ná die aanval op die boer Simon Malebane en sy werknemer Daniel Leburu op Malemane se plaas by Radium in hegtenis geneem. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê Mohapi is skuldig bevind op twee aanklagte van moord, sameswering tot roof en die onwettige besit van ‘n vuurwapen: