ANC-regering werk saam om munisipale skuld aan Eksom op te losApril 21, 2023

Suid-Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile, sê die ANC-regering erken skuldverligting alleen sal nie vir Eskom finansiële volhoubaarheid besorg nie. Die regering werk saam met munisipaliteite om hulle te help om eskalerende rekenings te betaal. Munisipaliteite skuld Eskom meer as 56,3-miljard-rand. Mashatile sê die regering het ‘n skuldverligtingspakket vir Eskom ingestel wat bedoel is om die maatskappy se balansstaat te verbeter, terwyl daar ook voorgestel word dat dit sommige van die munisipaliteite se skuld onder die leiding van die Tesourie en streng voorwaardes afskryf: