Fluitjieblasers se beskerming in SA in die nuus

Aktiviste in die buurland doen ‘n beroep op die departement van justisie om die Konsepwetsontwerp op die Beskerming en Ondersteuning van Verklikkers in te stel. Die Suider-Afrikaanse Instituut vir Reaktiewe en Verantwoordelike Regering het sy kommer uitgespreek oor die verhoogde gevare waaraan diegene blootgestel is wat misdadigheid en korrupsie blootlê. Die instituut se woordvoerder, Tseliso Thipanyane, sê verklikkers word deur die jare steeds gedwing om weg te kruip of word in die ergste gevalle vermoor terwyl die proses om die wetsontwerp in werking te stel voortduur: