Suid-Afrikaanse werkers hou 86 betogings in ’22

Statistiek wat deur die Deeltydse-werkers-kantoor uitgegee is, wys die Suid-Afrikaanse arbeidsmag het verlede jaar aan minstens 86 beskermde en onbeskermde betogings deelgeneem. ‘n Beampte van die organisasie, Sydney Moshoaliba, sê 38 van die betogings was onbeskermde optrede, terwyl 48 beskerm was. Hy sê die meeste van die betogings was oor lone. Moshoaliba voeg by die betogings was meestal deur staatswerkers: