Ramaphosa stel Nasionale Teenkorrupsie Adviesraad aan
Suid-Afrikaanse President, Cyril Ramaphosa, het ‘n Nasionale Teenkorrupsie Adviesraad aangestel om hom te help om strategieë uit te werk en te formuleer om korrupsie te bekamp. Ramaphosa se kantoor het vandag gesê dié stap vorm deel van die regering se pogings om die stryd teen korrupsie en bedrog te verseker. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …