Numsa hoor die week van ArbeidshofAugust 22, 2022
Die buurland se metaalwerkersvakbond Numsa verwag hierdie week die uitspraak oor sy saak in die Arbeidshof in Johannesburg nadat dit vroeër voorbehou is. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê ‘n interdik is verlede maand teen die vakbond uitgereik ná sy nasionale kongres: