Jauch sê staking deur staatsamptenare sal dienste lam lê
Die arbeidskenner Herbert Jauch sê sou staatsamptenare wel stem om te staak, sal dienste lamgelê word. Meer as 100 000 beamptes stem Donderdag en Vrydag oor ‘n landswye staking na onderhandelings oor lone op ‘n dooiepunt uitgeloop het.