Powell gelukkig met span vir Birmingham
Die Springbok-sewes se afrigter, Neil Powell, sê hy is regtig tevrede met die balans van die groep vir die Statebondspele in Birmingham. Siviwe Soyizwapi en Asisipho Plaatjies is aangewys as kaptein van die Suid-Afrikaanse mans- en vrouespanne onderskeidelik. Powell sê daar is ‘n aantal jong spelers wat die afgelope twee seisoene goed presteer het en nou met ‘n plek in die groep beloon word: