Goeie nuus oor Brent ru-olieprys

Brent ru-olie verhandel vanoggend rondom 100 Amerikaanse dollar ‘n vat en het in die afgelope dertig dae met amper 9 persent gedaal. Daar is verskeie redes hiervoor soos die bekende beleggingsekonoom Dawie Klopper verduidelik… maar hy het ook goeie nuus.