Reaksie op pensioenbepalings van FIMA
Die sogenaamde Finansiële Instansies en Mark-wet, bekend as FIMA, sal volgens berigte op 1 Oktober in werking tree. Die wet lok reeds reaksie uit en een bepaling dat sou ‘n persoon bedank of afgedank word, of vroeg, voor 55 aftree, mag net 25 persent van die totale pensioen uitbetaal word word oral bespreek. Job Amupanda, die leier van die Affirmative Repositioning-beweging het sy kommentaar oor die wetgewing so verwoord.
Die hoof doelwitte van die wetgewing, wat 405 bladsye lank is, sluit in die stabiliteit van die finansiële instellings en markte sektor en die beskerming van verbruikers van finansiële dienste, onder andere.