Covid bedreig 405 miljoen skoolkinders se opvoeding

Die Verenigde Nasies se Kinderfonds voorspel die getal kinders wat skool heeltemal verlaat, sal waarskynlik toeneem. In Namibië het meer as 30 000 skoolkinders tydens 2020 nie teruggekeer skool toe nie. Die fondse se adjunk-streeksdirekteur, Lieke van de Wiel, sê die skoolverlatingskoers kan toegeskryf word aan die Covid-19-pandemie. Skole in 23 lande moet nog ten volle heropen en byna 405 miljoen skoolkinders word wêreldwyd geraak. Van de Wiel glo aandag moet gegee word aan leerders se geestesgesondheid: