Stoltenberg gesels oor Navo-vergaderingMarch 24, 2022

Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie vergader vandag in Brussel oor die konflik in Oos-Europa. Leiers van die 27 lidlande is teenwoordig. Navo se sekretaris-generaal Jens Stoltenberg sê verskeie kwessies sal aangespreek word.