Cyril moes alle regulasies geskrap het – VF+
Die ANC-regering in die buurland het die verdere verslapping van Covid-19-beperkings verwelkom. President Cyril Ramaphosa het aangekondig mense hoef nie meer maskers in die buitelug te dra nie en stadions en ander openbare plekke mag 50 persent vol wees. Die Vryheidsfront Plus se leier, Pieter Groenewald, Ramaphosa moes aangekondig het die regering skrap alle Covid-19-regulasies: