Parlement sit nie vandag nie, mense kom nog terug vanaf SwakopMarch 22, 2022

Die Nasionale Vergadering sal nie vanmiddag ‘n sessie hou nie omdat meeste van sy lede nog hul pad terug maak vanaf die kus na Maandag se Onafhanklikheidsvieringe. Volgens die direkteur van die Nasionale Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, Graham Hopwood, is dit onaanvaarbaar. Hy verduidelik.