Endurance22 geluk gewens met opsporing van wrak
Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het die bemanning van die Endurance22-ekspedisie en die Falklandse Maritieme Erfenis-trust geluk gewens met hulle suksesvolle opsporing van die wrak van Sir Ernest Shackleton se skip. Die Endurance het in 1915 in Antarktika gesink. Die wrak is in die Weddell-see, onder die yslaag gevind op ‘n diepte van 3 008 meter, in amper prefekte toestand. Hill-Lewis sê die ontdekking gaan bydra tot geskiedkundige en wetenskaplike navorsing oor die Antarktiese streek: