Skenk bloed, asb., voorrade is uiters laagJanuary 29, 2022
Bloedvoorraad by die Bloedoortappingsdiens van Namibië is steeds baie laag en diegene wat in aanmerking kom om bloed te skenk, word versoek om dit te doen. Titus Shivute, die diens se woordvoerder, doen ‘n beroep op die publiek om hul skenkingsklinieke te besoek.