Biden sê die beste lê nog voor

President Joe Biden sê die VSA is deur twee van sy moeilikste jare nog en uitdagings duur voort. Maar, hy meen dat met beheer oor inflasie, die skerp groei in die ekonomie en die beskikbare behandelings en entstowwe teen Covid, lê die beste dae nog vir Amerikaners voor.