Venaani se woorde is verdraai
Die woordvoerder van die PDM-party se president het skerp gereageer op berigte oor McHenry Venaani. Roberto Dirkse sê Venaani se woorde is gedraai in media berigte en dat hy wel ‘n derde termyn, ingevolge die PDM se grondwet, kan dien. Dit is volgens Dirkse die enigste rede hoekom Venaani gesê het hy is nie reg om af te tree op 44 nie. Hy verduidelik.