Verpligte kwarantyn vir reisigers na Zambië

Zambië het verpligte kwarantyn van 10 dae op eie koste ingestel vir alle reisigers na die land. Dit sluit terugkerende inwoners en mense met verblyfpermitte in, maar hulle sal toegelaat word om tuis onder kwarantyn te wees. Zambië sal nie ‘n reisverbod op ander lande plaas nie. Die land se inentingskoers is baie laag en Zambiërs word aangemoedig om ingeënt te word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *