Vierde Covid-vlaag nog nie in Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement sê al is die provinsie nog nie in ‘n vierde vlaag nie, begin dit ‘n merkbare heroplewing in Covid-infeksies sien. Die meerderheid van Suid-Afrika se nuwe infeksies is die week in Gauteng aangemeld, met 72 persent van nuwe infeksies wat daar aangeteken is. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …