Kommer oor ‘penne neer-partytjies’ ná eksamensNovember 25, 2021

Skoolhoofde is bekommerd oor die sogenaamde “penne neer-partytjies” wat beplan word nadat die eksamens verby is. Ten spyte van waarskuwings oor die gevolge, hoor hulle steeds van sulke geleenthede wat beplan word. Die uitvoerende direkteur in die Namibiese gesondheidsministerie, Ben Nangombe sê midde die Covid-pandemie is groot byeenkomste soos partytjies, nie raadsaam in Namibië nie, veral as gekyk word na die vierde vlaag wat nou in Europa woed.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *