Dis vandag Wêreldvisserydag

Dis vandag Wêreldvisserydag wat elke jaar op 21 November regoor die wêreld deur vissersgemeenskappe gevier word.’n Onlangse studie van die Verenigde Nasies het bevind dat meer as twee derdes van die wêreld se visserye ten volle geoes is en meer as een derde is in ‘n toestand van agteruitgang as gevolg van faktore soos die verlies van noodsaaklike vishabitatte, besoedeling en wêreldwye verwarming. Wêreldvisserydag help om die kritieke belangrikheid vir menselewens, van water en die lewens wat dit onderhou, beide in en buite die water te beklemtoon.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *