Nuwe, jong burgmeester sê Kaapstad het voorspoedige toekoms

Om die land weer hoop te gee, die toekoms te bevorder en die demokrasie te bewaar, het ons een plek in Suid-Afrika nodig wat prakties en onomwonde bewys dat ‘n voorspoedige toekoms moontlik is. Hierdie plek is Kaapstad. Dit is die boodskap van die DA-lid Geordin Hill-Lewis wat vandag as nuwe burgemeester ingehuldig is. Hy sê die stad wil nie bloot verval bestuur nie, maar vooruitgang bevorder om mense weer hoop te gee.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *