Stad Tswane vra ondernemings om opskiet-inentingsplekke op persele te vestigOctober 21, 2021

Die Stad Tshwane doen ‘n beroep op ondernemings met 50 of meer werknemers om saam te werk met die stad en die Gautengse departement van gesondheid om Covid-19 opskiet-inentingsplekke op hul persele te vestig sodat werknemers en ander lede van die publiek ingeënt kan word. Dit vorm deel van ‘n poging om ‘n moontlike vierde vlaag van Covid-19 te vermy. Die stad se woordvoerder, Sipho Stuurman, sê Tshwane het in die verlede suksesvol met privaat ondernemings saamgewerk om werknemers in te ent.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *