Oktoberitis is hier – byt vas

Dis Oktober en die alombekende Oktoberitis is hier. Talle Namibiërs is depressief, ly in stilte en soek nie hulp nie. Hul stilte lei daartoe dat hulle lewenslank ly of selfs selfmoord pleeg. ‘n Aktivis, Rosa Namises, het gesê mense wat deur moeilike tye gaan, moet moed opgee nie, maar hulp soek. Namises het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê mense moenie na daardie donker plek gaan nie, maar praat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *