Equal Rights Namibia staan bankvas agter Lühl-Delgado-saak

Equal Rights Namibia sê menseregte moet môre in die hof seëvier. Omar van Reenen van Equal Rights Namibia staan bankvas agter Phillip Lühl en sy man Guillermo Delgado, wat môre uitspraak in hulle aansoek om burgerskap vir hulle seun Yona aanhoor. Die egpaar het onlangs die nuus gehaal nie net met Yona se saak nie, maar ook die tweelingdogters wat in Suid-Afrika deur middel van ‘n surrogaat gebore is en eers toegang tot Namibië geweier is. Van Reenen het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *