Copps 94.1 gaan waar die nood is – ministerJuly 5, 2021

Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula het gereageer op sosiale media plasings wat die vraag vra waarom daar tydens Copps 94.1 op informele nedersettings gefokus word. Die minister, wat op grondvlak was tydens Vrydagaand se program, het die publiek versoek om op te hou om vals inligting oor Copps 94.1 te versprei.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *