Agrizzi te siek vir hofverskyningMay 28, 2021
Die saak van korrupsie teen Angelo Agrizzi, oud-bedryfshoof van Bosasa, en oud-ANC-LP Vincent Smith is vandag in Johannesburg tot 8 Julie uitgestel. Agrizzi is volgens Suid-Afrikaanse media steeds te siek om in die hof te verskyn.