Agribank bied lesings vir boere aanMay 12, 2021

Agribank bied gratis aandlesings sedert verlede jaar aan. Die jongste lesing op Ongwediva het gefokus op weiveldrehabilitasie en lekaanvullings. Volgens Rudolf Katjivikua, Agribank se mentor vir die Khomas-streek, beplan die bank die aandlesings op ‘n maandelikse grondslag. Hy verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *