Ons is nie bedreiging in parlement nieApril 22, 2021

Argumente in die dringende aansoek deur die Grondlose Mense Beweging om terug te keer na die Nasionale Vergadering sal Maandag aangehoor word. Bernadus Swartbooi het pas sy ondersteuners toegespreek en sy skok uitgespreek oor die stukke wat deur die Speaker Professor Peter Katjavivi voor die hof ingedien het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *