Hoë kospryse veroorsaak ‘krimpflasie’April 17, 2021
Inflasie is op die oomblik hoog, veral met verskeie voedselsoorte wat reeds tydens Maart inflasie van dubbele syfers gerealiseer het. Maar volgens Dr Frikkie Mare, ‘n Landbou Ekonoom aan die Vrystaatse Universiteit, word die impak van hoë inset koste en verhoogde brandstof pryse later minder noemenswaardig op die finale pryse…