Covid tas hart en longe aan

Nuwe data toon dat tot 8 maande nadat ‘n pasiënt Covid-19 opgedoen het, kan sy longe en hart steeds aangetas wees. Dit is die mening van Johann Els, ‘n biokinetikus van Medicise South-Afrika in Somerset-Wes. Volgens hom het dit gewys nadat oefentoetse en kardiale rehabilitasie en EKG-monitering met pasiënte gedoen is. Hy verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *