20 jaar se stilstuipe…

Otou Katayama het wêreldwyd bekend geword omdat hy vir sowat 20 jaar lank nie ‘n woord met sy vrou gepraat het nie. Hy het oënskynlik oornag van ‘n liefdevolle eggenoot na ‘n koue een gedraai omdat hy “jaloers” was op die hoeveelheid tyd wat sy saam met hul kinders spandeer het in plaas van hom. Vir 20 jaar lank het hy slegs vir haar kop geknik of onderlangs gegrom wanneer sy met hom gepraat het. Lang storie kort, is die saak na twee dekades opgelos met behulp van die bankie waarop hulle ontmoet het.  

Foto: Verskaf