1,4 miljard mense het nie toegang tot skoon water nie

MySchool MyVillage MyPlanet hou ‘n waterveldtog in die buurland om leerders op te voed oor die belangrikheid van waterbesparing in Suid-Afrika. Dit volg terwyl verskeie provinsies waterskaarstes ervaar weens infrastruktuur-uitdagings en droogte. Die jongste statistiek dui aan een uit elke vyf kinders wêreldwyd het nie toegang tot veilige drinkwater nie. Die hoofbestuurder van die organisasie, Pieter Twine, sê die regering moet verder kyk as om waterwys te wees en mense opvoed oor oplossings vir die oes van water aangesien kinders volhoubare waterbronne benodig: