Zuma se mediese parool bly in die nuus

Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê hy ondersoek regs-opsies ná die Appèlhof se bevinding teen oudpresident Jacob Zuma. Die hof het saam met ‘n laer hof se beslissing gestem dat Zuma se vrylating op mediese parool onwettig en ongrondwetlik was. Die instituut se woordvoerder, Gabriel Crouse, sê dis verwarrend dat die hof beslis het Zuma moet terug tronk toe om die res van sy vonnis uit te dien, maar laat dit aan die kommissaris by die Departement van Korrektiewe Dienste oor om te bepaal wat volgende gebeur: