Zandile sê opsystaanreël moet waai

Zandile Gumede sê sy voel ANC-takke het haar van alle blaam onthef. Sy is as eThekwini se nuwe streeksvoorsitter verkies. Gumede staar aanklagte in die gesig wat verband hou met korrupsie met die uitreiking van ‘n tender van 320 miljoen Suid-Afrikaanse rand vir ‘n afvalkontrak. Die gewese burgemeester van eThekwini sê hulle gaan die ANC se opsystaanreël in Desember hersien omdat dit die beweging doodmaak: