Ya Nangoloh weet steeds nie oor Swapo-lidmaatskap nie

Daar is nog geen uitsluitsel oor die Swapo-lidmaatskap van die omstrede Phil Ya Nangoloh nie. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat hy nog nie sy lidmaatskap kaart ontvang het nie.

Ya Nangoloh het vroeër gesê dat hy het sy pligte nagekom met sy verskoning aan stigterspresident Sam Nujoma en indien sy lidmaatskap nie herstel word nie, sal hy die hof nader.