Wynmakers gevier by Kaapse fees

Vir Suid-Afrikaanse wynliefhebbers bied Februarie nog rede om fees te vier omdat dit ook die maand is waarin die begin van die Suid-Afrikaanse wynbedryf 363 jaar gelede herdenk word. Dit is ook die maand waarin die druiwe geoes word waarmee die seisoen se wyn gemaak word. Die voorsitter van Groot Constantia, Ernest Messina, sê betekenisvolle mylpale word môre gevier: