Wrede plaasvaanval op vrou, 84, in Pta

Drie verdagtes is in aanhouding in verband met ‘n plaasaanval, roof en diefstal van ‘n motorvoertuig op die Leeufontein-hoewes by Bronkhorstspruit oos van Pretoria. Die polisie in die stad ondersoek ‘n klag teen agt mans wat toegang tot die huis op die hoewe verkry het. Polisiewoordvoerder, Kay Makhubela sê die aanvallers het die 84-jarige vrou gemartel en die huis geplunder op soek na waardevolle items: