Windhoekse Stadspolisiehoof maan teen akkommodasieslenters

Januarie word gekenmerk deur bedrog en slenters, veral met akkommodasie en woonstelle te huur vir studente en jongmense wat in die hoofstad kom werk. Talle families verloor jaarliks duisende Namibiese dollar omdat hulle geld oorbetaal vir die belofte om ‘n blyplek te hou vir ‘n voornemende huurder. Die hoof van die Windhoek Stadspolisie Abraham Kanime het raad.